5:43
F
Farmspace1171 Hektaar spogplaas op die Vredeford Koepel
Virtueel: https://bit.ly/33uoMTq Rutger gesels met Des Reed in verband met 'n 1171 Hektaar plaas in die Vredeford distrik. Die grond het 746,000 m³ waterregte uit die Vaalrivier en is nie ontwikkel nie. Kontak gerus vir Des Reed by 082 770 6201, of Rhyno Smuts by 083 451 7220. #FarmSpace #farmforsale #plaastekoop











