3:36
F
Farmspace19 - 21 Maart hier in Limpopo… AgriHX is die GROOTSTE Agri EXPO in Limpopo.
19 - 21 Maart hier in Limpopo… AgriHX is die GROOTSTE Agri EXPO in Limpopo. Ons gesels met Danie Bouwer van AgriHX, hy vertel ons meer waarna jy gaan kan uitsien & hoekom jy nie hierdie moet misloop nie. www.agrihx.co.za 🎟️ Tickets are now available at https://www.quicket.co.za/events/352356-agrihx-expo/#/ #AgriHX #TheRanchResort #GrootsteExpo #AgriLimpopo #TLULimpopo #LimpopoRPO #FarmSpace #OnsPraatBoer
agrihxtheranchresortgrootsteexpoagrilimpopotlulimpopolimpoporpofarmspaceonspraatboer











