4:19
F
Farmspace2023 Ile De France Elite Skou en Veiling is om die draai, wat kan jy van die geleentheid verwag?
2023 Ile De France Elite Skou en Veiling is om die draai! Stefan Conradie, president van die Ile De France genootskap, vertel ons wat jy als kan verwag van die geleentheid verwag. Kom besigtig die room van die Ile De France die 29ste April by Bloemskou. #iledefrancegenootskap #Iledefrancenationaleveiling #IleDeFranceKatalogus #IleDeFranceSkou #Bloemskou #FarmSpace #OnsPraatBoer











