5:22
F
Farmspace2024, die jaar van die Ile de France!
2024, die jaar van die Ile de France! Dankie aan al die Ile de France telers, kopers en borge wat die ras ondersteun het in 2024 en dit ‘n spesiale jaar gemaak het. Voorspoedige 2025 vir almal en veilig wees tydens die feestyd. https://iledefrance.co.za/ #IleDeFrance #FarmSpace #OnsPraatBoer
iledefrancefarmspaceonspraatboer











