2:18
F
Farmspace258 Hektaar grond in die mark met 'n deel geplante mielies.
258 Hektaar grond is in die mark by Kameel in die Noord-Wes. Virtueel: https://farmspaceproperties.co.za/kameel265 Ons gesels met Deon en hoor wat sy plan was met die mielies en kyk hoe dit lyk. Kontak Rutger by 082 388 7541 vir meer inligting #FarmspaceProperties #grondtekoop #OnsPraatBoer
farmspacepropertiesgrondtekooponspraatboer











