9:56
F
Farmspace270 Hektaar pekanneut- en wildsplaas in Lichtenburg te koop.
Virtueel: https://virtualexpert.co.za/trekdrift Rutger gesels met die eienaar van die eiendom, Mike, om meer uit te vind hoe hy boer en sy bestuurspraktyke. Hierdie 270 hektaar pekanneut- en wildsplaas in Lichtenburg, met waterregte, is te koop vir R18 miljoen en grens aan die Molopo Oog. Daar is ook 'n volledige waardasie op die eiendom beskikbaar. Kontak Rutger le Roux by 082 388 7541 vir meer inligting. #Farmforsale #Plaastekoop #FarmSpaceProperties #FarmSpace











