1:26
F
FarmspaceAandag alle skaapboere, neem deel aan Lamb Champs 2023.
Dit is amper weer tyd vir Lamb Champs en meer as die helfte van die inskrywings is klaar in. Moenie die feestlike geleentheid misloop nie. Skryf vandag jou skaap in en kom kuier saam met FarmSpace by Lamb Champs 2023 op Loftus Versfeld Stadion, 29 Julie 2023 om 10:00. Skryf vandag in by https://lambchamps.co.za/enter/?lang=en #LambChamps2023 #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer











