3:26
F
FarmspaceAfrivet vier 25 jaar in die dieregesondheidsbedryf hier op Nampo 2025
Afrivet vier 25 jaar in die dieregesondheidsbedryf hier op Nampo 2025. Hulle nooi jou uit om te kom draai by hulle stalletjie en deel te neem aan die skattajag asook om meer uit te vind oor die opleiding programme wat hulle aanbied. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #Dieregesonheid #OpleidingProgramme #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatboer
afrivetdieregesonheidopleidingprogrammenampo2025farmspaceonspraatboer











