58:24
FarmspaceAGCO Ommie Vuur Na Nampo 2022 - Episode 2
In hierdie episode van Ommie Vuur Na Nampo gesels ek met Theo de Jager van Saai en Nico Groenewald van Standard Bank oor die huidige finansiële posisie van landbou in Suid-Afrika. Met trots geborg deur AGCO. https://bit.ly/3LmE1hB #AGCO #OmmieVuur #NAMPO2022 #StandardBank #Saai #FarmSpace











