30:16
F
FarmspaceAGCO Ommie Vuur Na Nampo 2022 - Episode 3
Wat moet ek in ag neem met my meganisasie beplanning? In hierdie episode gesels ek met Dominique van AGCO oor die yster bedryf. Met trots geborg deur AGCO. https://bit.ly/3LmE1hB #AGCO #OmmieVuur #NAMPO2022 #FarmSpace











