7:28
FarmspaceAgri Drainage gesels oor die ekonomie van dreinering. Is dit die moeitewerd?
Wat is die faktore wat jy in ag moet neem wanneer jy dreineer? Jaro van Agri Drainage verduidelik die ekonomie en voordele van nuwe metodes. https://www.agridrainage.co.za/ #AgriDrainage #FarmSpace #OnsPraatBoer #Dreinering











