5:01
F
FarmspaceAgri Shalom is by die Marlow Oudskoliere Boeredag 2023
Agri Shalom het hul Bees Veldman hier by Marlow Ouskoliere se Boeredag 2023. John Potgieter vertel ons meer van hierdie produk en sal môre die Bees Veldman opslaan en vir ons wys hoe werk die dit. https://agrishalom.co.za/ Hierdie video is met trots geborg deur Farmspace Properties. #marlowoudskoliere #FarmSpace #OnsPraatBoer #farmspaceproperties











