8:34
Agri Tech Equipment was ook deel van die Nampo 2023 makietie.
Agri Tech Equipment was ook deel van die Nampo 2023 makietie! Nakkie vertel ons 'n bietjie oor die maatskappy en die produkte wat hulle alles het. www.agritechequip.com | | Nakkie Weideman - 083 303 1161 #AgriTech #Nampo2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer











