21:06
FarmspaceAgricol - Dekgewasse op pekanneute video 1 van 3. Hoe bestuur jy dekgewasse onder pekanneute?
Hoe bestuur jy dekgewasse onder pekanneute? Is dit die moeite werd? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die eerste video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe doen. #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace











