18:57
FarmspaceAgricol - Dekgewasse op pekanneute video 2 van 3. Hoe begin jy met dekgewasse onder pekanneute?
Hoe begin jy met dekgewasse onder pekanneute? En waarna moet jy kyk? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die 2de video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe gedoen het om jou te kan help. Om die inleidings video te kyk: https://bit.ly/3yYVGYu #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace #OnsPraatBoer











