21:20
FarmspaceAgricol - Dekgewasse op pekanneute video 3 van 3. Hoe lyk pekanneute met en sonder dekgewasse?
Hoe lyk pekanneute met en sonder dekgewasse na 7 jaar? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die 3de video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe doen. #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace #OnsPraatBoer











