2:13
F
FarmspaceAgrifeed Systems by die Marlow Oudskoliere Boeredag 2023
Abrie Greyling van Agrifeed Systems se besigheid is die vervaardiger van 'n reeks voer toerusting en sy besigheid is in Cradock. Hy vertel ons meer van wat hulle doen en hoe hulle betrokke is be Marlow. http://agrifeedsystems.co.za/ Hierdie video is met trots geborg deur Farmspace Properties. #marlowoudskoliere #FarmSpace #OnsPraatBoer #farmspaceproperties











