13:27
AGRO-MASZ en Agripieces SA is by Agritechnica 2023
AGRO-MASZ is by Agritechnica 2023 saam met Agripieces SA. Ons gesels met Morne oor al die masjiene wat hier is. Agripieces SA is die trotse verspreider van hulle implemente in Suid-Afrika. https://agripieces.co.za/ #Agritechnica2023 #Agripieces #Agromasz #Farmspace #Onspraatboer
agritechnica2023agripiecesagromaszfarmspaceonspraatboer











