2:56
F
FarmspaceALM Tractor World by Weiveld Gholfdag
Dit reën lekker hier by die Weiveld Gholfdag! ALM Tractor World vertel ons hoe belangrik hierdie streek vir hulle is en om by die boere-gemeenskap betrokke te wees. Hulle is besig om baie uit te brei, so maak gerus kontak met hulle. #ALMTractors #WeiveldGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer











