3:36
FarmspaceAlwyn Kleinhans skryf die jaar 'n Dormer in vir Lamb Champs 2025.
Alwyn Kleinhans skryf die jaar 'n Dormer in vir Lamb Champs 2025. Hy vertel ons meer oor sy agtergrond, die opstel van sy boerdery en hoekom hy dink hy 'n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Dormer #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
lambchamps2025dormercaseihzoetisfarmspaceonspraatboer











