5:26
FarmspaceAmelia du Preez die dosent aan die stuur van BeefUPAgriChallenge gee ons meer agtergrond
Amelia du Preez die dosent aan die stuur van die Tuks voerkraal uitdaging gee ons meer agtergrond rakende die rol wat die BeefUPFeedlotChallenge speel, die waarde wat dit het vir die studente en dan ook so bietjie oor hulle sosio-ekonomiese bydrae. Ons bespreek ook die interaksie tussen akademie en die korporatiewe sfere waarin die studente gaan beweeg. Dankie aan #KingPriceAgri wat die video moontlik maak. #Farmboekvideos #BeefUPFeedlotChallenge #Vleissentraal #AgriGauteng #UniversityOfPretoria #KingPriceInsurance #MSDAnimalHealth #NutriFeeds











