2:41
F
FarmspaceAntia van der Westhuizen se rol by Hurwitz en die Boran veiling
Die Hurwitz Broers is bekend vir die innoverende manier waarmee hulle landbou aandurf. Die aanstelling van Antia van der Westhuizen is 'n duidelike teken dat hulle nie terug sit en wag nie. Antia gesels oor haar rol op die plaas en die opkomende Boran veiling. Sien al die lotte en photos op https://boranauction.co.za/ #HurwitzFarming #FarmSpace #TotalAgri #King_Price_Agri











