5:37
F
FarmspaceBaie dankie aan al ons kliënte, followers en kykers vir julle volgehoue ondersteuning!
Wow, wat 'n jaar! Baie dankie aan al ons kliënte, followers en kykers vir julle volgehoue ondersteuning! Ons waardeer dit so dat julle deel is van ons storie, en dat ons deel van julle s'n mag wees! Dis hier van FarmSpace af, tot volgende keer. FarmSpace sal gesluit wees van die 12de Desember tot die 5de Januarie. #FarmSpace2025 #BaieDankie #TotVolgendeKeer #FarmSpace #OnsPraatBoer
farmspace2025baiedankietotvolgendekeerfarmspaceonspraatboer











