0:47
F
FarmspaceBaie geluk aan die Boran Genootskap van Suid Afrika.
Baie geluk aan die Boran Genootskap van Suid Afrika. Die eerste video op FarmSpace se YouTube kanaal wat 2Miljoen "views" verwerf het. Mag daar nog baie meer wees. Kliek op die skakel om die video te kyk: https://youtu.be/MKVpTB3RRLM?si=UQSp3ZciKiKhQSTU Boran Cattle Breeders' Society of SA #BoranBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
boranbeestefarmspaceonspraatboer











