3:56
F
FarmspaceBarto van VS Chemie op die VS Agri Groentoer 2022
VS Agri gee nie net vir jou kunsmis nie, hulle sort jou gif behoeftes ook uit. Barto vertel ons wat sy aanslag is as dit kom by oesbeskerming op die VS Agri Groentoer 2022. #VSAgri #Groentoer2022 #Farmspace www.vsagri.co.za











