6:33
F
FarmspaceBertie Pienaar (Eben Senepol) vertel ons hoekom hy met die Senepol boer - Senepol Nasionale Veiling.
Ons gesels met Bertie Pienaar van Eben Senepol die oggend van die Senepol Nasionale Veiling oor hoekom hy oorgeskuif het na die Senepol toe en hoekom hy die ras vir enige kommersiële boer kan aanbeveel. Onthou jy kan aanlyn bie met SwiftVee: www.swiftvee.com Senepol Cattle Breeders's Society of South Africa #SenepolVeiling #Beeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
senepolveilingbeestefarmspaceonspraatboer











