0:42
F
FarmspaceBesoek Investec by die Nampo-saal, standplaas 26 en gesels met hulle sakebankiers.
Is jy moeg vir die manier hoe daar huidiglik in jou agri besigheid of boerdery besigheid gedoen word? Investec verstaan dat die bestuur van 'n suksesvolle besigheid uithouvermoë, dryfkrag en vennote verg wat bereid is om die reis saam met jou te stap. Besoek hulle by die Nampo-saal, standplaas 26 om met een van hul sakebankiers te gesels. Vir meer inligting gaan na https://bit.ly/3yfnKKt #NAMPO2024 #Investec #FarmSpace #OnsPraatBoer
nampo2024investecfarmspaceonspraatboer











