4:27
F
FarmspaceBlikkies gesels oor hulle Skatkis Bonsmaras veiling wat 2 November plaasvind.
Blikkies gesels met ons oor hulle Skatkis Bonsmaras veiling wat 2 November 2022 plaasvind. Hy vertel ook meer oor die bulle wat moet kan aanpas asook die koeie se vrugbaarheid. #SkatkisBonsmaras #Auction #FarmSpace #OnsPraatBoer











