4:19
F
FarmspaceBlue Planet - Deurmatjie vir jou bome (Kits-Deklaag)
Kry 'n deurmatjie vir jou bome. Hierdie Kits-Deklaag help met onkruidbeheer en vogbewaring. Magriet Esterhuysen van Blue Planet verduidelik meer. #BluePlanet #KitsDeklaag #FarmSpace #VSAgri











