7:39
F
FarmspaceBoer winsgewend met die Boran, stoet of kommersieel. Danie Strydom verduidelik voor sy veiling hoe..
Boere kan winsgewend wees met die Boran-ras, of hulle dit vir stoet of kommersiële doeleindes aanhou. Danie Strydom verduidelik hoe hy dit reg kry kort voor sy derde produksie-veiling. Ons bespreek ook onderwerpe soos lynteling, erfdwang en die ekonomie van Boran-boerdery. Jabea Boran veiling vind plaas 18 Februarie 2023 by die Kroon Boma #Boran #farmspace #onspraatboer #OnsPraatBoran











