2:32
FarmspaceBoere, hierdie een is vir júlle! Die Baler Challenge 2026 bring die beste van die beste op één plek!
Boere, hierdie een is vir júlle! Die Baler Challenge 2026 bring die beste van die beste saam op één plek — die balers wat jy móét sien voordat jy jou volgende belegging maak. Kom kyk self hoe hulle vaar onder druk by Valtrac Parys. 28 Januarie 2026 - Kry jou kaartjies nou - https://farmspace-ticket.co.za/ #BalerChallenge2026 #LandbouExpo #Valtrac #FarmSpace #OnsPraatBoer
balerchallenge2026landbouexpovaltracfarmspaceonspraatboer











