0:50
F
FarmspaceBoere, merk dié datum aan!
Boere, merk dié datum aan! Kom woon die Excelsior Somergraan Studiegroep die 9 April 2025 by vir 'n praktiese en insiggewende dag vol mielie-, sojaboon- en sonneblomproewe, saam met ’n groot verskeidenheid uitstallers en demonstrasies in persoon! Bespreek jou R50 kaartjie NOU! Kontak MP 0832516249 vir meer inligting. #ExcelsiorSomergraanStudiegroep #Mielies #Sojabone #Sonneblomme #FarmSpace #OnsPraatBoer
excelsiorsomergraanstudiegroepmieliessojabonesonneblommefarmspaceonspraatboer











