5:31
F
FarmspaceBonheur Brafords 3de Produksieveiling
Ons gesels met Johan & Gert oor hulle 3de Produksieveiling, die sukses wat hulle bulle regoor die land die laaste jaar gehad het asook die ras in totaliteit. Bonheur Brafords 3de Produksieveiling 21 Junie 2023 om 11:00 Polocrosse Klub, Bethal Kontak: Gert van der Merwe - 082 653 0323 | Johan de Jager - 060 966 3693 #BonheurBrafords #produksieveiling #farmspace #onspraatboer











