1:10
F
FarmspaceBonheur Brafords se 3de Produksieveiling is om die draai, so moet nie uitmis nie!
Bonheur Brafords se 3de Produksieveiling is om die draai, so moet nie uitmis nie! Datum: 21 Junie 2023 Tyd: 11h00 Plek: Polocrosse Klub, Bethal Aanbod: 30 bulle | 10 swaar dragtige koeie | 25 dragtige verse | 50 dragtige verse namens JL vd Merwe en Seuns Kontak Johan by 060 966 3693 vir meer inligting #BonheurBrafords #produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoer











