0:44
F
FarmspaceBR 19-45 | Breede Franklin is beskikbaar by die Santa Select Veiling op 14 September 2023.
BR 19-45 | Breede Franklin. 'n Bul wat self in die Breede Santas stoet gebruik is met 'n medium raam en ongelooflike breedte regdeur. Die bul het goeie manlikheid en kom uit dieselfde vroulike dier as Breede Brink 18-20, Wat deur Kochbo Santas gekoop is. Hierdie is nie 'n bul om mis te kyk nie. #BreedeSantas #Santas #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer











