0:34
F
FarmspaceBR 20-25 is 'n poena stoetbul wat beskikbaar is op die Santa Select Veiling, 14 September 2023.
BR 20-25 is 'n potensiële poena stoetbul en seun van BR 15-03. Die bul is self gebruik in die Breede Santa stoet en het goeie diepte, breedte en 'n baie mooi poena kop. #BreedeSanta #Santa #Veiling #Farmspace #onspraatboer











