0:33
F
FarmspaceBR 20-39 is 'n mediumraam bul wat beskikbaar is op die Santa Select Veiling op 14 September 2023
BR 20-39 is 'n mediumraam bul met goeie bespiering en manlikheid wat vanuit die beste koei lyne in die Breede Santa stoet kom. Sy skrotum is 38cm. #BreedeSanta #Santa #Veiling #Farmspace #onspraatboer











