2:44
F
FarmspaceBrandon gesels oor die Stey Braes Stud se 24ste produkse Veiling se "Line-Up". Wat kan jy verwag?
Die Stey Braes Classic Game & Cattle Ranch spog met fantastiese diere vir hulle 24ste Produksie veiling. Brandon Leer Auctioneers vertel ons 'n bietjie meer oor wat jy kan verwag op die dag. Veiling vind plaas op die 8 Julie, geen reserwe prys. "Animals you can trust, people you can trust" #SteyBraes #BrandonLeerAuctioneers #FarmSpace











