3:56
F
FarmspaceBrandwater Droughtmaster Veiling - 23de September 2021
Chris Du Plessis gesels oor die Brandwater Droughmasters veiling, die aanpasbaarheid van die ras en hoe belangrik die kommersiële koper vir hulle is. Ons gesels ook 'n bietjie oor die pad wat hulle met Droughmaster gestap het. Hulle veiling vind plaas die Donderdag 23ste September 2021. #BrandwaterVeiling #Droughtmaster #FarmSpace











