0:31
F
FarmspaceBS 21-486 'n Nasionale Junior en Reserwe Groot Kampioen beskikbaar by die 3 de Jakaranda Veiling.
Nasionale Junior en Reserwe Groot kampioen ram, BS 21-486 beskikbaar die naweek by die 3 de Jakaranda Ile De France Veiling. Hierdie is 'n ram met besonder baie vleis en breedte. Hy sal 'n aanwins wees vir enige stoet. #JakarandaIleDeFranceVeiling #IleDeFrance #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer











