0:32
F
FarmspaceBS 22-165 is 'n Nasionale Kampioenskap ooi wat beskikbaar is op die Jakaranda Veiling, 19 Augustus.
BS 22-165 was eerste in haar klas onder 12 maande op die Nasionale Kampioenskappe. Sy het 'n besonderse ooilam by haar en is nie 'n ooi om te mis nie. Beskikbaar by die Jakaranda Ile De France Veiling op 19 Augustus 2023. #JakarandaIleDeFranceVeiling #IleDeFrance #Veiling #Farmspace #Onspraatboer











