1:39
FarmspaceBy die Massey Ferguson fabriek in Beauvais
Ons is by die Massey Ferguson fabriek in Beauvais, Frankryk. AGCO het klaar besluit die bokke gaan die rugby wêreld beker vat. Hier is 'n trekker met die groen en goud! www.masseyferguson.com/en_za #AGCO #MasseyFerguson #RugbyWorldCup2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer











