3:54
F
FarmspaceCape Prestige Borane Veiling: LD Griesel gesels oor die ras en die lotte wat hy aanbied
Tinus vind bietjie uit waarom LD Griesel die Boran as ras gekies het en wat vir hom belangrik is in sy teelwaardes. Vind uit wat hy alles vir jou kan bied more, 13 November, by die 2021 Cape Prestige Borane Veiling. Vir meer inligting besoek: https://capeboran.co.za/ #CapePrestigeBoranAuction2021 #MEERKATOnlineAuctions #FarmSpace











