9:51
F
FarmspaceCarlo Smuts deel: Lesse van die Coast2Coast Avontuur
Met die Coast2Coast4Farmers inisiatief was daar met jetskis reg rondom Suid Afrika gereis om bewusmaking te skep vir boere se geestes gesondheid. Ons gesels met Carlo Smuts van Design Biologix, hy vertel ons hoe die trip was en wat hulle daaruit geleer het. www.designbio.co.za #DesignBiologix #Coast2Coast4Farmers #GeestesGesondheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
designbiologixcoast2coast4farmersgeestesgesondheidfarmspaceonspraatboer











