5:32
FarmspaceCase Bloemfontein se Black November spesiale aanbiedinge.
Rutger gesels met JC van Case Bloemfontein en gee 'n voorsmakie van 'specials' wat verwag kan word. Die aanbiedinge begin Maandag 20 November tot die einde van November 2023. https://www.casebloemfontein.co.za/ #CaseIH #Husqvarna #Farmspace #OnsPraatBoer
caseihhusqvarnafarmspaceonspraatboer











