5:38
FarmspaceCase JXT75 en 'n John Deere 5105M op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Case JXT75 en 'n John Deere 5105M op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit. Case JXT75 se reserwe prys is R154.1k + btw en die John Deere 5105M se reserwe prys is R369.8k + btw. www.farmspacemarket.co.za Klik op die tye hieronder om na die video te kyk van die trekker waarin jy belangstel. 00:00 Introduction 00:47 Case JXT75 02:34 John Deere 5105M 05:13 Outro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #JohnDeere #CaseIH #Farmspace #OnsPraatBoer











