4:42
F
FarmspaceCelikel Voermengers op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Celikel Voermengers op Farmspace Market. Hierdie voermengers lyk nog baie, baie mooi binne en buite. Jupidex is die trotse verspreider van hierdie voermengers. Die 8m3 se reserwe prys is R216.5k + btw. Die 12m3 se reserwe prys is R280.2k + btw en die 16m3 se reserwe prys is R398.5k + btw. www.farmspacemarket.co.za Klik op die tye hieronder om na die Celikel voermenger se video te sien waarin jy belangstel. 00:00 Introduction 00:28 Celikel 8m3 02:09 Celikel 12m3 02:37 Celikel 16m3 04:19 Outro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Celikel #Farmspace #OnsPraatBoer











