9:49
F
FarmspaceChat 'n bietjie Pinzgauer
Johann praat met Marius Barkhuizen, Rudi van Graan en met Schalk Greyling oor hoe 'n funktionele Pinzgauer koei moet lyk in 'n Suid Afrikaanse ekstensiewe konteks en hoe dit huidiglik gaan met die Pinzgauer en die genootskap in Suid Afrika. #pinzgauer #chatnbietjiebul #farmspace #onspraatboer
pinzgauerchatnbietjiebulfarmspaceonspraatboer











