3:58
F
FarmspaceChristo Crafford president van die Boran Genootskap.
Christo Crafford president van die Boran Genootskap gesels oor Saterdag se 2021 Boran Nasionale veiling. Die pad tot hier, protokolle wat in plek gesit is, die groei van die ras en die sukses van Boran Genootskap en sie iets oor die fantastiese aanbieding.











