4:22
F
FarmspaceChristo Meyer van Mountain View gesels oor die 2021 Cape Prestige Borane Veiling
Ons gesels met Christo Meyer van Mountain View oor sy benadering van die veiling. Vind uit watter beeste jy alles more, 13 November, by die 2021 Cape Prestige Borane Veiling kan verwag. https://capeboran.co.za/ #CapePrestigeBoranAuction2021 #MEERKATOnlineAuctions #FarmSpace











